Ondersteen NG Kerk Kuruman Moedergemeente se Pretstap / Fun Run die jaar op die 7 Junie vanaf 06h30 en die Snoek en Patat ete vanaf 11h00 - Neem asb kennis alles bestellings vir die Pretstap T-hemde sluit Donderdag die 29 Mei 2025